Nia Long

Nia Long
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nia Talita Long
Geboorte 30 Oktober 1970 (1970-10-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nia Long (gebore 30 Oktober 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Boiler Room (2000), Big Momma's House (2000), en The Best Man Holiday (2013), en in die televisiereeks Third Watch (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy